Welkom By Laerskool Sonop - wees wakker en wees bly!

Baie welkom by die webruimte van Laerskool Sonop. Ons streef daarna om elke leerder se volle potensiaal maksimaal te ontwikkel. Dit kan slegs bereik word met die samewerking en betrokkenheid van ons ouers, vriende en familie. Ons vertrou dat hierdie webblad as elektroniese skakel sal dien en ’n uitbreiding sal wees van ons bestaande uitstekende verhouding met ons ouers en vriende. Geniet u kuber-kuier by Laerskool Sonop...

 

 

 

NUUSBROKKIES

 

 

 

Hoofleiers 2018

 
 

 

Van links: Louw van Schalkwyk (onder-hoofseun), Dehàn Bezuidenhout (hoofseun), Annika Kleinhans (Hoofdogter), Nikita Fourie (onder-hoofdogter)