HOKKIE

 

Kristi en Lara Ferreira is ingesluit in die o/14 PE Metro hokkiespan wat 2-3 Junie aan die finale Oos-Kaap proewe in Oos-Londen gaan deelneem.